Modulekode | BOK 482 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Bespreking van die belangrike siektetoestande van die sentrale, perifere en outonome senuweestelsel, ten einde 'n geheelbeeld van die spesifieke siektes te verkry, wat anatomie, fisiologie, patologie, farmakologie, kliniese neurologie, kliniese neurochirurgie en neuropediatrie insluit. |
Modulekrediete | 28.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GNK 381, GNK 383, BOK 380, GNK 386, GPS 380, BOK 382, GNK 488#, SMO 311, SMO 380, SMO 382 |
Kontaktyd | 5 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Neurologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App